Olivia Williams

Olivia Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Olivia Haigh Williams
Geboorte 26 Julie 1968 (1968-07-26)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Olivia Haigh Williams (gebore 26 Julie 1968) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rushmore (1998), The Sixth Sense (1999), An Education (2009), en The Ghost Writer (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy